Hoekom Hartland, Hoekom Blanke regering?

Hoekom Hartland, Hoekom Blanke regering?

Hoekom Hartland is ‘n baie maklike vraag met ‘n baie maklike antwoord. Tog kan ons baie redes byvoeg.

Jy het ‘n regering nodig wat namens jou kan praat. Dis hoe eenvoudig dit is. Nie oorlog maak of sleg doen aan ander nie maar onderhandel tot jou voordeel. Jou kinders se voordeel Jou werk voordeel. Jou ekonomiese voordeel. Opleiding en gesondheid. Veiligheid en sekuriteit.

Lees meer “Hoekom Hartland, Hoekom Blanke regering?”

Blankes beroof: hoe, watter metode, volk vernietig?

Blankes beroof is maar lig gestel. Vernietig is dalk meer akkuraat. Voor ons na die resultaat kyk, kom ons kyk eers watter metodes word gebruik.

Metode 1

Die aanteel is verstommend maar die “witmense” word uitgewys en herhalend vertel dis julle skuld. Alles is julle skuld. Dat so baie swartes arm is, is julle skuld.

Blankes

Hoe is dat die 3 tot 4 miljoen Blankes die oorsaak kan wees as ons na die aanteel grafiek kyk?

Lees meer “Blankes beroof: hoe, watter metode, volk vernietig?”

Leierloos maar redding kom

Leierloos maar redding kom

Siener van Rensburg sit in ‘n benarde situasie.. Sy volk het gevlug uit die Kaap na die Vrystaat en Transvaal. Hulle het pas die oorlog teen Engeland verloor. Sy volk is teen die grond en sy land is vernietig. Fisies afgebrand.

In die Kaap het hulle die Hottentotte geken. Vandag die Koi en San. In die Noord -Kaap die Boesman. In die Oos-Kaap die Qhosas. Toe sy voor-ouers noord getrek het kry hulle die Basotho in Lesotho en die Zulu in Natal.

Belangrik is dat hulle nie die ander nasies daar geplaas het of soontoe verdryf het nie. Nee, hulle was daar. Toe die oorlog teen Engeland plaasgevind het was hulle nogsteeds daar.

Toe Piet Retief met die Zulu koning gaan onderhandel het vir grond in Natal was sy hele trek geselskap vermoor. Dis waar onderhandeling hulle gelaat het. Daarna het hulle Lees meer “Leierloos maar redding kom”

ss se stigting van waar, nou en waarheen.

 

SAAI Stigting of ss se stigting van waar, nou en waarheen.

Die ss word gebruik as simbool wat bloot beteken SAAI Stigting en waar ons staan vir die ekonomiese ontwikkeling in en vir Suidelike Afrika Afrikaanse Inisiatief.

Ons be-eiwer ons daarvoor om die ekonomiese toestande van Afrikaans sprekendes te bevorder en al woon baie van ons lede reeds oorsee is hulle nogsteeds deel van die ss se stigting of dan die Gelofte volk.

Sommiges kan ons egter as verraaiers beskou maar ons wil nie oordeel nie. Inteenstelling wil ons dat mense self moet besluit of hulle aan die ss se stigting en Gelofte volk wil behoort. Onthou net dat tydens die slag by Bloedrivier was daar ook ander bevolkings groepe maar wel Afrikaans sprekend.

ss se stigting Lees meer “ss se stigting van waar, nou en waarheen.”

Stigting en Siener se voorspellings

Stigting – Maak elke oog van jou toe en begin droom oor jou lewe. Maak dit oop. Sit jy nog net waar jy is? Die SAAI Stigting gaan dit nou verander!

stigting

Jy en die SAAI Stigting.

Word deel by die adres onderaan en verander saam met ons. Hier is ‘n paar van jou drome wat werklikheid gaan word:

    1. –  Afrikaanse opleiding in skole en universiteite as moeder taal en Engels as tweede taal.

2. – Eie hospitale wat weer die modernste en beste ter wereld is.

3. – Die veiligste land in die wereld.

4. – Die beste tuiste vir bejaardes met versorgings eenhede.

5. – Een van die hoogs tegnologiese lande in die wereld.

6. – Werk vir Blankes.

7. – Die enigste volle Christelike land in die wereld.

stigting Lees meer “Stigting en Siener se voorspellings”